The Islands Estate, Hartbeespoort – Friday 16 December 2011 – a very small and intimate wedding that took place at 13h00. Congratulations Barabara and Steve!
Second Shooter – Denise le Roux – thanks Denise you were a star!
Testimonial:
Ons het vir Darrell Fraser opgespoor op die internet en besluit om haar te vra om te kwoteer na ons haar foto’s op die website deur gegaan het wat asemrowend gelyk het. Sy het die ekstra myl gegaan om ons te akkomodeer met ons klein intieme troue en ons ‘n spesiale bekostigbare prys gekwoteer. Darell het by ons huis gearriveer en sy het vroer opgedaag wat wonderlik was en sy het Denise saam gebring om te help om ons foto’s te neem vir die dag. Hulle vriendelikheid, entoesiasme, proffesionalisme en passie vir fotografie skyn deur. Hulle is behulpsaam en geduldig om die regte foto’s te neem en seker te maak dat ons die asemrowende dag vas vang op film en hulle het duisende foto’s geneem om van te kies. Die hele troue is van begin tot einde afgeneem en dit is deeglik gedoen - Van die ringe, rok, hare, make-up, aantrek, seremonie, ondertekeninge, funksie, koek en alles deurgaans tot die einde. Ons sprokies verhaal kan ons virewig na terug kyk en net glimlag en se wat ‘n pragtige dag met die beste foto’s ooit! Ons kan vir Darell en Denise verwys na enige iemand, as die beste fotograwe wat ons al gebruik gemaak het van, en ons sal verseker in die toekoms weer gebruik maak van hulle! Baie dankie vir die fantastiese spesiale dag wat julle saam met ons gedeel het!
Barbara, Stephen & Kaela Hefferman




























































































































































































the photo’s are beautiful, could you email me the ones that you have not posted?